Tuis. 07

(Tuis.) #1

Wintersnoei


Snoeidemonstrasies in Julie


Woon ’n gratis wintersnoei-demonstrasie deur Ludwig by:
1 & 2: Ludwig’s Rose Farm noord van Pretoria (10:30)
2: Ludwig’s Roses Pretoria East Lynnwoodweg (14:00)
8 & 9: Ludwig’s Roses Egoli Glenferness (10:30)
15: Ludwig’s Roses Cape Town Constantia (14:00)
15 & 16: Ludwig’s Roses Winelands Stellenbosch (10:30)
Dis nie nodig om te bespreek nie; besoek ludwigsroses.co.za vir nog inligting.

‘Compassion’

‘Deloitte and Touche’

V: Ek het die rankroos ‘Compassion’ teen
latwerk aan ’n muur laat oprank maar
ek het meer blomme verwag. Hoe moet
ek dit snoei?
Rankrose blom die mooiste wanneer
hul lote horisontaal lê; dit aktiveer die ogies
al langs die hele steel om uit te loop en te
blom. Wanneer ’n steel boontoe groei loop
net die twee boonste ogies uit en blom; as
dit ondertoe buig blom dit weer net op die
hoogste punt van die tak.
Met snoeityd kan jy die lote lossies aan
stutte of ander stele vasbind sodat dit so
horisontaal moontlik lê. Sodra die hoofstele
vasgebind is kan jy die sylote aan dié stele
met sowat 10 cm terugsnoei. As jy ’n loot
met twee tot drie ogies los sal nuwe groei
gou ontwikkel en die beste nuwe blomme
sal op dié lote verskyn. Maak onnet groei
skoon en snoei een loot af by vertakkings.
Sodra jy ’n hoofraamwerk het is dit maklik
om onnodige stele of sytakke te identifiseer
en te verwyder. Jy kan takke van twee tot
drie jaar oud behou as dit belangrik is vir die
raamwerk. Verwyder blare waar moontlik.
Dis tydrowend maar gaan die moeite
werd wees as jy die pragtige blomme sien.

ŝďƌŝĞĚͲƚĞĞƌŽƐĞŚĞƚƉƌĂŐƟŐĞƐŶLJďůŽŵŵĞ͕ǁĂƚ
Ěŝƚ͛ŶŐƌŽŽƚŐƵŶƐƚĞůŝŶŐŵĂĂŬ͘EĄĚŝĞĂĨŐĞůŽƉĞ
ƐĞŝƐŽĞŶƐĞĚƌŽŽŐƚĞĞŶĚŝĞŽŶƐĞŬĞƌŚĞŝĚŝŶƚĂůůĞ
ƐƚƌĞŬĞŽŽƌǁĂƚĚŝĞůĞŶƚĞŐĂĂŶďƌŝŶŐ͕ŝƐĚŝƚďĞƚĞƌ
ŽŵůŝŐŐŝĞƐƚĞƐŶŽĞŝ͕ĂŶĚĞƌƐŬĂŶĚŝĞƌŽŽƐŽŶĚĞƌ
ŬǁĂĂŝĚƌƵŬǁĞĞƐŝŶĚŝĞŶǁĂƚĞƌďĞƉĞƌŬŝŶŐƐŽƉ
ƐĞŬĞƌĞƉůĞŬŬĞǀĂŶŬƌĂŐďůLJ͘
DĞƚ͛Ŷligte snoeiƐĂůĚŝĞƌŽŽƐǀŝŶŶŝŐŶƵǁĞ
ďůĂƌĞŵĂĂŬ͕ǁĂŶƚĚŝĞŽŐŝĞƐŝƐǀĂƌƐĞƌĞŶũŽŶŐĞƌ
ĞŶůŽŽƉŵĂŬůŝŬĞƌƵŝƚ͘DĞƚŵĞĞƌďůĂƌĞǁŽƌĚĚŝĞ
ǁŽƌƚĞůƐĂĂŶŐĞŵŽĞĚŝŐŽŵĚŝĞƉĞƌĞŶďƌĞģƌƚĞ
ǀĞƌƐƉƌĞŝŽƉƐŽĞŬŶĂŶƵǁĞďƌŽŶŶĞǀĂŶǁĂƚĞƌĞŶ
ǀŽĞĚŝŶŐƐƚŽǁǁĞʹĚŝƚĂůůĞƐŐĞĞĚŝĞƌŽŽƐƚLJĚĞŶƐ͛Ŷ
ǁĂƚĞƌƐŬĂĂƌƐƚĞ͛ŶŐƌŽƚĞƌŬĂŶƐŽƉŽŽƌůĞǁŝŶŐ͘
ƐũLJhard terugsnoei;ĚŝĞŐĞƚĂůůŽƚĞ
ǀĞƌŵŝŶĚĞƌĞŶĚŝĞŚŽŽŐƚĞŝŶŬŽƌƚƚŽƚƐŽǁĂƚ
ρϬĐŵͿ͕ƐŶŽĞŝũLJƚĞƌƵŐƚŽƚďLJĚŝĞŽƵĞƌ͕ĚŽƌŵĂŶƚĞ
ŽŐŝĞƐǁĂƚůĂŶŐĞƌŶĞĞŵŽŵƵŝƚƚĞůŽŽƉ͘/ŶĚŝĞŶĚŝĞ
ƌŽŽƐŶŝĞŐĞŶŽĞŐǁĂƚĞƌŬƌLJŶŝĞ͕ŶĞĞŵĚŝƚŶŽŐ
ůĂŶŐĞƌŽŵƵŝƚƚĞůŽŽƉ͕ǁĂƚďĞƚĞŬĞŶĚŝĞƌŽŽƐ
ƉƌŽĚƵƐĞĞƌŵŝŶĚĞƌďůĂƌĞŽƉŬŽƌƚĞƌƐƚĞůĞ͖ĚŝĞ
ǁŽƌƚĞůƐƚĞůƐĞůŝƐŽŽŬŽŶĚĞƌŽŶƚǁŝŬŬĞůĞŶǀĂĂƌŶŝĞ
ŐŽĞĚǁĂŶŶĞĞƌĚŝƚŶĞƚĂĨĞŶƚŽĞǁĂƚĞƌŬƌLJŶŝĞ͘
Só snoei jy onder gewone
klimaatstoestande:
ͻ^ŶŽĞŝƚĞƌƵŐƚŽƚŚĞƵƉŚŽŽŐƚĞƉůĞŬƐǀĂŶ
ŬŶŝĞŚŽŽŐƚĞǀŝƌĚŝĞŵĞĞƐƚĞǀĂƌŝģƚĞŝƚĞĞŶďĞŚŽƵ
ǀĂŶĚŝĞƐLJůŽƚĞĂĂŶĚŝĞŚŽŽĨƐƚĞůĞ͘
ͻsĞƌǁLJĚĞƌĚŽŽŝĞƚĂŬŬĞĞŶŽƵĞƌŚŽŽĨƐƚĞůĞ;ĚŝƐ
ĚŝĞŐƌLJƐƐƚĞůĞĞŶĚŽƌŝŶŐƐͿ͘
ͻ^ŶŽĞŝĞĞŶůŽŽƚĂĨǁĂĂƌ͛ŶƚĂŬŐĞǀƵƌŬŚĞƚ͘
ͻdƌĞŬĂůůĞďůĂƌĞŽĨ͕ǁĂŶƚĚŝƚŬĂŶƉůĂĞĞŶƐŝĞŬƚĞƐ
ŚƵŝƐǀĞƐ͘
Wanneer snoei jy?
sĂŶŵŝĚĚĞůͲ:ƵůŝĞĂĨĞŶŶŝĞůĂƚĞƌĂƐĚŝĞĞĞƌƐƚĞ
ǁĞĞŬǀĂŶƵŐƵƐƚƵƐŶŝĞ͘/ŶďĂŝĞŬŽƵĞƐƚƌĞŬĞ;ĚŝĞ
KŽƐͲsƌLJƐƚĂĂƚĞŶĚŝĞ<ŽŬƐƚĂĚͲŽŵŐĞǁŝŶŐǀĂŶ
ƐƵŝĚĞůŝŬĞ<ǁĂƵůƵͲEĂƚĂůͿŵŽĞƚũLJůŝĞĨƐǁĂŐƚŽƚ
ĞŝŶĚĞƵŐƵƐƚƵƐ͘
Nasorg
sĞƌǁLJĚĞƌĂůĚŝĞďůĂƌĞ͕ǁĂŶƚƉůĂĞĞŶƐŝĞŬƚĞƐŬĂŶ
ŐĞĚƵƌĞŶĚĞĚŝĞǁŝŶƚĞƌĚĂĂƌŝŶƚƌĞŬ͘sĞƌƌLJŬĞŶ
ďĞůƵŐĚŝĞŐƌŽŶĚĚĞƵƌďLJǀŽŽƌďĞĞůĚŬŽŵƉŽƐ͕
ŐƌŽŶĚŶĚŽƉƉĞŽĨĨLJŶŐĞŵĂĂŬƚĞĂƉƉĞůŬŽŽƐͲ
ƉŝƩĞϯϬĐŵĚŝĞƉŝŶƚĞǁĞƌŬ͘^ƉƌŝŶŬĞůĂŐƚĞƌŶĂ
sŝŐŽƌŽƐĂŽŽƌĞŶŵĂĂŬŐŽĞĚŶĂƚ͘

ĞƐŽĞŬůƵĚǁŝŐƐƌŽƐĞƐ͘ĐŽ͘njĂĞŶƐƚƵƵƌǀƌĂĞŶĂƚƵŝŶĞΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ͘


Ludwig se


rooshoekie


Die rooskenner Ludwig Taschner gee
snoeiwenke vir die winter.

V: Ek het ‘Deloitte and Touche’-rose wat
so laat in die winter nog baie mooi
vertoon. Moet ek steeds snoei?
Jy kan tot einde Julie wag en minder
natmaak sodat hulle noodgedwonge
dormant moet raak. Wanneer jy ’n roos met
’n spreidende groeiwyse snoei doen dit
met ’n ligte hand; behou soveel moontlik
takkies en horisontale groei. Die ogies loop
meer eweredig uit op ’n horisontale loot en
dit lewer beter nuwe groei en blomme.

’n Liggies gesnoeide roosboom.

van hibried-teerose
Free download pdf