Tuis. 07

(Tuis.) #1
DeurCarissa Govender •Foto’sFrancois Oberholster
Stilering Shelly Bergh

Wie woon hier?
Inez de Vries
WAAR Kuilsrivier
Kaapstad
GROOTTE6m²

Danksy ’n effense helling
watna die wateruitlaat
lei en oorgenoeg ruimte
rondom raak die res van
die badkamer nie nat
wanneer Inez stort nie.

DIE STORT

opknap


Die blindings is
verwyder en die vensters met
matglas vervang; dit laat
meer natuurlike lig in wat die
ruimte groter laat voel.

DIE VENSTERS

Ek is ongelooflik trots op die projek;


ondanks al die teenspoed is die


eindresultaat perfek. – Inez


IN DIE


Met slim beplanning is dié beknopte


badkamer nou ’n ruim stylvolle


toevlug.


oopte

Free download pdf