Tuis. 07

(Tuis.) #1
EENVOUDIGE
AFWERKINGS
Inez het gehou by
eenvoudige afwerkings en
het die skoon lyne en strak
voorkoms van die sement
versag met hout en ander
aardse bykomstighede
soos dié spieël in ’n
rottangraam en ’n luukse
kristalkandelaber.

Die kiaat-inlegwerk
op die vloer (foto
oorkant) is deur
Reclaimed Woods
van ou dwarslêers
gemaak. Hulle het
ook die houtblaaie
gemaak wat toe
deur ’n bouer
geïnstalleer is. >>

Hou jy van die
sementvoorkoms?
In die volgende uitgawe
van Tuis doen ons
breedvoerig verslag oor
sement-afwerkings.

MET FLAIR


Julie 2017 tuis 63

Free download pdf