Tuis. 07

(Tuis.) #1
Op soek na glyvaste teëls
Rhonda Cooper vra op Facebook Ons stoepvloer kort
aandag en ons is op soek na bekostigbare glyvaste teëls in
’n neutrale kleur; wat stel julle voor?
Katekani Baloyi vertoon-
okaalbestuurder by Italtile antwoord
Probeer die Millennia-reeks vir ’n Spaanse
eël met ’n tekstuurryke aardse gevoel
wat geskik is vir binne en buite – selfs
ondom die swembad! Dié glyvaste teël
vanaf R249/m²) is van geglasuurde
porselein (10 mm dik; 600 x 600 mm)
en dis beskikbaar in Beige (op die foto) en Gris (’n patroon in
ligter en donkerder skakerings van grys). >>

Ons beantwoord nog vrae op

lo
P
te
w
r
(
p
en dis beskikbaar in B

Hou jou winterleesstof
byderhand in ’n tydskrifrak wat
jy self gemaak het.

ALCOLINPROMOSIE


Besoek http://www.alcolin.com vir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.


Kry ons op

Naweekprojek


Materiaal



  • 44 mm x 22 mm- geskaafde
    dennehout in die volgende
    lengtes:
    vier 400 mm (met ’n 8 mm-
    gat in die middel van
    elkeen geboor)
    een 390 mm
    een 345 mm

  • 3 x 1 m-nylon- of leerstroke

  • Alcolin Cold Glue

  • Alcolin Woodfiller

  • twee 6 mm x 50 mm-boute
    en moere

  • agt 6 mm x 40 mm-
    spaanderbordskroewe


1 Lym en skroef die 390 mm-plank haaks
op die punte van die twee 400 mm-planke
vas. Herhaal met die 345 mm-plank en die
ander twee 400 mm-planke. 2 Vul die
skroefgate met Alcolin Woodfiller.

3 Pas die kleiner struktuur binne-in die groter een en heg
met ’n bout en moer in die vooraf geboorde gate alkant.
4 Skuur die hout netjies glad. Vou die nylonstroke een keer
om die dwarslat aan elke kant en kram die punt vas aan die
binnekant van die dwarslat.

ALCOL PROM E


12 34
Free download pdf