Water-elemente
Watertuite in fonteine is die ideale geleentheid
om lekker te speel en kreatief te dink. Of dit
nou antieke krane leeukoppe of visse is jy
kan vrye teuels aan jou verbeelding gee. Drie
kraanvoëls van verskillende groottes in
Geraldene se tuin omskep ân gewone water-
fokuspunt (ontwerp deur Blok Designs) in iets
besonders. âDié fontein is sigbaar deur ân
glasvenster sodra jy by die voordeur instapâ
sê sy. âDit is regtig betowerend. Dit skep ân
gevoel van diepte en trek ân mens behoorlik
by die ruimte in.â
Sement en staal is ân pragtige kombinasie
en werk goed saam met water: Die alge wat op
sement groei skep ân ouwêreldse effek terwyl
staal lieflik verouder in die buitelug.
KONTAK
André Kruger (Garden Bleu)
082Â 893 5669 gardenbleu.co.za
Jan Blok (Blok Designs)
082Â 455 4451 janblok.co.za
7