3
In samewerking
met Huletts
Omtower winkelkoek in ân wonderlike nagereg met Huletts.
HULETTS PROMOSIE
met koek
planne
1
- 1 Madeira-koekbrood in blokkies
gesny - 100 g donkersjokolade gesmelt
- 2 lemoene geskil en in skywe
gesny - 30 ml Huletts Caramel Sugar
- geklopte room of roomys
SPESERYSTROOP - 125 ml Huletts Caramel Sugar
- 125 ml kookwater
- 1 kaneelstokkie
- 1 reep lemoenskil
1 Maak die stroop Los die karamel-
suiker in die water op voeg die
kaneelstokkie en lemoenskil by en
bring tot kookpunt. Laat die mengsel
ân paar minute prut tot die stroop
effens verdik het. Laat afkoel tot
kamer temperatuur.
2 Sit die koekblokkies in ân bak
en deurweek die koek met die
stroop. Versier met die gesmelte
donkersjokolade en sit dit in die
yskas om te stol.
3 Om voor te sit sprinkel die
karamelsuiker oor die lemoenskywe
en brûlée met ân blaasvlam. Verdeel
die koekblokkies lemoenskywe en
room in individuele glase en sit voor
met enige oorskiet-stroop.
Lemoenstroop-
koekstruif