Tuis. 08

(Tuis.) #1

Augustus 2017 tuis 121


23


1 Sit die koek in ’n groot mengbak en krummel deeglik met jou
vingerpunte. Klop die botter roomkaas versiersuiker en stroop
saam. Meng die versiersel ’n lepel vol op ’n slag by die koek-
krummels in. Gebruik jou hand om die tekstuur te toets; dit moet
bewerkbaar wees maar nie te nat nie.
2 Vorm die mengsel in happiegroot balle en verkoel vir 1 uur. Smelt
die sjokolade steek ’n koekvurk of stokkie in elk van die balle en
doop dit in die sjokolade. Versier met die strooiversiersel.

Sny die koek in 1 cm-skywe en pak in ’n gesmeerde
oondvaste bak. Verhit die room melk en koffie oor lae hitte.
Klits die eiers en 50 ml van die karamelsuiker tot lig en
donsig. Klits die warm roommengsel by die eiers in en giet
oor die koekskywe. Sprinkel die oorblywende karamelsuiker
bo-oor en bak in ’n voorverhitte oond teen 160 °C vir
30 minute of tot net gestol. Sit voor met roomys.

Koffiepoeding Koeklollies



  • 1 Madeira-koekbrood
    (sowat 330 g)

  • 60 g sagte botter

  • 45 ml roomkaas

  • 1 vanielje-sponskoek-
    brood (sowat 300g)

  • 250 ml room

  • 250 ml melk

  • 5 ml kitskoffie

  • 3 ekstragroot eiers

  • 100 ml Huletts
    Caramel Sugar

  • roomys vir voorsit

  • 250 ml Huletts Icing Sugar gesif

  • 15 ml Huletts Golden Syrup

  • witsjokolade en strooiversiersel vir
    afronding

Free download pdf