Regdeur sy blyplek (heel bo) gebruik
Ferdi versamelings vir trefkrag â van
skoenlese en Fedora-hoede in die
slaapgedeelte tot ân groepie wit
ornamente teen ân kombuismuur.
Die ou vakkies (bo) waar
gimnasiumgangers hul klere destyds
gebêre het dien nou as skoenkas;
kunswerke teen ân baksteenmuur
in die gastekamer; die afdruk van
ân broodboom-blaar in gips word ân
abstrakte kunswerk teen ân blou muur.
Strooikussings (regs) voer die vetplant-
tema deur na die sitgedeelte; stringe
donkiestert (Sedum morganianum) hang
uit pipette (heel regs).