[DIE AFWERKING]
Badkamer
Vloer- en stortmuurteëls
Womag (021 447 6161 womag.co.za)
HoutpaneleThe Board Store (021 447 5243
theboardstore.co.za)
Stortkop en -krane badkrane
Herwin uit oorspronklike badkamer
StortglasJDW Glass (021 853 0014
jdwglass.co.za)
WasbakkassieBlock & Chisel
(021 691 0878 blockandchisel.co.za)
WasbakkraanVictorian Side Bathrooms
(021 982 0461
victoriansidebathrooms.co.za)
Rakkie bo badBuilders
(0860 284 533 builders.co.za)
HanddoekrelingsHandles Inc.
(021 422 2322 handlesinc.co.za)
ÄůÅÅÆŶÅWůÄĨŽŶůÄŵÆdÅÄ>ÅÅÅÆŶÅtÄÆÄÅŽƵÆÄ
;ϬÎÏÏÏκκκÎκÏκÍůÅÅÅÆŶÅÇÄÆÄÅŽƵÆÄÍÄŽÍnjÄÍ¿Í
muurlamp Lightworld (021 421 6455
lightworld.co.za)
VerfDuram 140-4
Kombuis
Kaste en Vicostone-werkvlakke
UniqueKitchens (021 981 9393
uniquekitchenssa.co.za)
EikehoutkasSupreme Upholstery
(021 887 2756 supremeupholstery.co.za)
KraanVictorian Side Bathrooms
(021 982 0461
victoriansidebathrooms.co.za)
Metro-muurteëlsWomag
(021 447 6161 womag.co.za)
SpieëlWeylandts
(0860 103 400 weylandts.co.za)
ÄůÅÅÆŶÅGlashanglamp en plafonligte
>ÅÅÅÆÇŽÆůÄ;ϬϮÏκϮÏÏκÏÏÍůÅÅÅÆÇŽÆůÄÍÄŽÍnjÄÍ¿Í
hanglamp links van stoof Hoi Pâloy
(021 447 1433 hoiploy.com)
VerfDÅÄÄÆ^ÄÄīŽůÄWůÄŶŬ;ÄŽŶŬÄÆÍ¿ÄŶ
Midas Nguni (lig)
Binnehof
Hout vir bankie en plantbokse
ÄůÆÄdÅŵÄÄÆÆ;ϬϮÏκκÎκÏϬϬÍÄÄůÆÄÍÄŽÍnjÄÍ¿
Algemeen
Projek-ontwerpRessource Décor
(083 635 9192)
LJŬŽŵÆÆÅÅÄÄÄHertex
;ϬÎÏϬκϯϳÎϯεÍÅÄÆÆÄdžÍÄŽÍnjÄÍ¿Í
Mavromac (011 444 1584
021 797 4739 mavromac.co.za)
- Verf is ân wonderlike en relatief
goedkoop manier om warmte diepte en
atmosfeer te skep. Moenie bang wees vir
kleur en donker mure nie; dit verander ân
vertrek heeltemal. - Skep ân fokusmuur in elke vertrek. Jy
kan ân donkerder kontrasterende verf-
kleur plakpapier of iets soos ân spieël
gebruik. In my kombuis skep die spieël
wat as spatvlak bo die stoof dien so ân
fokuspunt. Enigiemand kan ân dood-
gewone ou spieël ân vintage-voorkoms
gee met verf. - Kontras is belangrik soos die donker
mure wat ek oral teen wit detail afspeel.
In die badkamer is dit die houtpanele; in
die kombuis die werkvlakke. - Ons het geld bespaar deur nie die
oorspronklike loodgieters- en elektriese
punte te skuif nie. Ons het ook die ou
stort se koperpype en stortkop weer
gebruik net soos die ou Victoriaanse bad
en sy krane wat bloot skoongemaak is. - As jy wil moed verloor onthou: Enigiets
is moontlik met deursettingsvermoë. - Onder konstante toesig werk
kontrakteurs vinniger en doeltreffender
en verkort jy jou wagtyd.
Uit hul notaboek
Vernuftige ontwerpplanne
en deursettingsvermoë is
die hoofbestanddele vir
ân geslaagde opknap.
Lynette
Kombuis
Bou-teëlwerk en verf R10000
Swart metro-teëls 3272
Kaste (eikehoutkas
ingesluit) 70000
Werkblaaie 26000
Elektrisiën 2000
Spoelwasbak 2800
Kraan 3200
Spieël bo stoof 8000
Ligte 4000
Totaal R129 272
Badkamer
Bou- loodgieters- en
teëlwerk R12000
Wit metro-teëls 2454
Wasbakkraan 3200
Houtpanele en verf 8000
Wasbakkassie 13000
Glas vir stort 6000
Lamp 1800
Handdoekrelings 3500
Verf (materiaal en arbeid) 1200
Totaal R51 154
Binnehof
Hout vir plantbokse en
bankie R4000
Sterjasmynplante 400
Arbeid (Colin se tyd!) R0
Totaal R4 400
Totale koste: R184 826
Lynette het ân vars groen palet vir die binnehof (oorkant) se stoffeermateriaal gekies.
âDit lyk koel en komplementeer die houtdetailâ sê sy. Colin het die bankie met
pakplek en plantbokse self gemaak van behandelde dennehout.
Buitelugmat van Hertex; matras oorgetrek in Patio Stripe Garden Green strooikussings in
Island Green en Mexican Wave alles van Mavromac
Na badkamer
Gasstoof
Kaste
Wasbak
Kombuisplan
Augustus 2017 tuis 55
opknap