As alternatief ...
Teëls met ân sement-
voorkoms
Teëls wat kompleet soos sement lyk raak nou
al hoe gewilder veral as jy fyn krake in ân
sementvloer wil vermy. Nireen Visagie het
Cementare Grey-porseleinteëls van Tiletoria
deur haar hele huis in Craighall
Johannesburg gebruik.
Koste R28995/m^2 (installering uitgesluit)
Die muur agter Nireen se kaggel het
ân Cemcrete-afwerking. Om die vorm
van die teëls op die vloer te herhaal
het sy tydens aanwending lyne in die
nat pleister getrek. >>
Augustus 2017 tuis 65
dekor