van buite
DeurBeatrice Moore-Nöthnagel â¢FotoâsElza Cooper
en Sally Chance
Van potte en patrone tot beelde en kaste â
mooigoed is ân moet ook in jou tuin.
Ontwerp
André Kruger
[STYLE VIR POTTE]
Potte
Wie onthou nie wat potplante vroeër jare
was nie: plante wat in kleipotte en
konfytblikke in reguit rye op die veranda
gerangskik gestaan het. Só skryf Nancy
Gardiner in haar boek Tuinmaak maklik
gemaak. Vandag is daar ân wonderlike
verskeidenheid potte bakke mandjies en
vensterbakke van allerlei materiale
beskikbaar waarmee jy enige styl en
stemming kan skep.
In André Kruger van Garden Bleu se
eie tuin in Pretoria het hy die inrit geskei
van die tuin met ân ry suurlemoen-
boompies in potte elkeen op sy eie kort
pilaar. âEk glo die herhaling van sekere
elemente skep ritme en ritme skep
rustigheid â daarom die herhaling van
die potte op die pilare.â
Hy sê dis maklik om ân soortgelyke
effek te bewerkstellig maar kies altyd
potte in dieselfde vorm en grootte eerder
as verskillendes anders kan dit gou die
teenoorgestelde effek hê en in visuele
chaos ontaard.
Wenk Veral in ân klein tuin is houers met
aantreklike en interessante vorms ân
seën skryf Nancy. Hulle dien as ân
dekoratiewe element asook ân tuiste vir
allerlei plante. Hulle kan met bome
struike jaarplante en selfs kruie en
groente beplant word.
Doen spesiale moeite om
houers by die styl van jou huis
te laat pas: eietyds by eietyds
klassiek by ân tydvak-huis.
- Plant ân hangmandjie vol
rankende kappertjies vir ân
ouderwetse kothuistuin-
voorkoms. - ân Ry mopkop-struike in hoë
ÆŽƩÄÅÆÍŶÅÄÆÄÆÆÄ
verwelkoming by die ingang
van ân moderne huis.
- Vir ân Oosterse atmosfeer
plant ân bamboes in ân blink
geglasuurde pot met Oosterse
ŵŽÆÄÇÄÍ
Bron Tuinmaak maklik gemaak
deur Nancy Gardiner
1
tuin dekor