Saamgestel deur Gillian Eva ⢠Fotoâs: Francois Oberholster en verskaf
Vir ân kitsoplossing vul kaal kolle in houers en
blombeddings met potte vol jaarplante in die blom.
Wenk
van die maand
Sit geurryke
blomme in potte
op die stoep dan is
die soel someraande
buite nog
aangenamer.
^ÆƵƵÆÅŶůÅÅÆŶÅŶÄÆƵÅŶÄÎÆƵÅÆÍÄŽÍnjÄ.
Tuindagboek
Doendinge dié maand ...
Deur Kay Montgomery
Take vir Desember
Plante onder die oorhange van jou huis moet met die hand
natgemaak word want reënwater kan dit nie bereik nie.
Jou groentetuin
- Hou aan om groente te oes.
Plant ân paar losblaarslaai-
saailinge waar dit middagskadu
kry hou die grond klam en oes
die jong bros blare. Vinnig
groeiende groente wat gewild is
in roerbraai sop en slaai is
Chinese kool soos pak choi en
boerkool daikon en Chinese
mosterd. Saai elke twee of drie
weke en oes gereeld om ân
volgehoue voorraad te hê. - As jy min spasie het kan jy
kruie in potte kweek. - Knyp die blomme by basilie-
plante af om geil blaarvorming
aan te moedig. - Hou die grond rondom asaleas en
kamelias se wortels klam met ân dik
deklaag van kompos; dit sal keer dat hulle
botsels afgooi. - Snoei krisante terug om bosagtige
groei en meer blomme in die herfs aan
te moedig. - Sukkel jy met ruspes in jou grasperk?
Dien Efekto se Wonder 4:1:1 With
Insecticide toe; dis ân kunsmis met
insekdoder wat op kontak werk en in die
ruspe se maag opgeneem word. - Hou ân oog oop vir geel-en-swart ruspes
wat in die bolle van nerinas clivias en
amarillisse boor en ân roomkleurige ruspe
met swart kolle wat in agapante se
blomknoppe sit en in die middel van die
plante inboor; spuit met Margaret Roberts
Biological Caterpillar Insecticide. - Tel vrugte op wat van bome afval en met
vrugtevlieglarwes besmet kan wees. Stut
takke wat swaar dra aan vrugte om te keer
dat hulle afbreek in sterk wind. - Hou die vogvlakke van plante wat onder
dakrande in hangmandjies en potte groei
dop aangesien reënwater nie by hulle kan
uitkom nie. - Plantluise wat aan sappige nuwe groei
vreet kan maklik met ân straal water of
seepwater afgespuit word. - Om verdamping te beperk maak plante
vroeg soggens nat en nie op die warmste
deel van die dag nie. Maak ook seker die
water bereik jou plante se wortelarea. - As jy in ân streek met droë somers woon
stel jou grassnyer se lemme hoër sodat die
gras langer bly en die strawwe son nie die
grasperk se wortels skroei nie.
Bespaar tyd
- Smal sementstroke ÆƵÆÆÄŶÍŶÅÆÄÆÆÄÆŬ
ÄŶÍŶÄÄÄÄÅŶÅŵÄÄŬÄÅÆŵÄŬůÅŬÄÆŽŵÄÅÄ
ÅÆÄÆÆÄÆŶLJÄŶÇŽŽÆŬŽŵÄÄÆÄÅÄÅÆÄÆÅŶÄÅÄ
ÄÄÄÄÅŶÅÅŶÅÆŽÄÅÍÅÄÆůÄÇÄÅÆÄůŵŽÄÆŶÄÆ
ŶÅÄÅŽģÆÄÆÄÅÄÅÆÄÆÇÄÄÆŶÅÄÍÄÅÆÆÄůÄÅÄ
ÅÆÄÆÆŶLJÄÆÆÄůÄŵŵÄÄÄÆŬÄÄÅÅÍ - Strooi ân dik organiese deklaag rondom
ÆůÄŶÆÄŽŵÇÄÆÄÆÆÄÄÄÅŽƵÍŽŶŬÆƵÅÄÆÄ
ŽŶÄÄÆÄÆƵŬÄŶÇÄÆÄÄŵÆÅŶÅÆÄÄÄÆÄÆŬÍÅÄ
ÄÄŬůÄÄÅÆÄůŵÄÆ©ÄÆÆLJÄŽŶÆÄÅŶÄÄŶÄÅÄ
ÅÆŽŶÄÇÄÆÆLJŬÄŶÇÆƵÅÄÄÄÆÄÄÆŵÄÄŬÍDÄÄŬ
ÆÄŬÄÆÄÅÄÅÆŽŶÄÅÆŬůÄŵÇŽŽÆÅ©LJÄÅÄ
ÄÄŬůÄÄÅÆÆÆŽŽÅÍÍŶÄŬůÄÄÅÅÆÆŽŽÆÍŶÆÆÄŶÆ
ÇÅÆÇŽģůÆÍÆÄÄÄÄÆÄŶÅŶÆÄŬÆÄÄŶÆÄůÅƵůůÄ
ÄÄŶŵŽÄÄÅÅŽŵÄÄÄÆÆÄŬŽŵŬŽÆÆŽÄÅ¬Í - Maak ân vlak dammetjie rondom
ŶƵƵÆÅÄÆůÄŶÆÄÄŽŵÄÄŶÆÆÆƵÅŬÄÍÄÆŽŽŬ
ÅÆŽÄŶÆÄÆŽŽÆÆÄŵÄÆÄÆÄŶÆŬŽÆÆÅÄÆÍÆŽÄÄÆ
ÇÄÆÄÆÆÆÄÄÅÅÄLJÄÅÄÅÆŽŶÄŬÄŶÅŶÆLJĨÄÆÍ
Basiliekruid Foto
Gillian Eva
114 tuis Desember 2017