Tuis. 12

(Tuis.) #1

Al woon ons permanent hier bly dit ’n strandhuis.


Hier is altyd ’n klomp kinders honde en sand – eintlik is die huis maar


heeldag vol sand! – Justine


Desember 2017 tuis 23


Die eethoekie
tussen die
kombuis en
braaiplek buite
is waar die
Kriges graag
ontbyt geniet.
Familiefoto’s
op Photoblox
is baie spesiaal
vir Justine en
die perfekte
oplossing in
die huis met
sy beperkte
muurspasie.
Free download pdf