Tuis. 01

(Tuis.) #1
[MOOI EN LEKKER]
Tussen-in die sowat 150 gewasse in die
groentetuin is sowat 40 eetbare blomme.
Megan se gunsteling- eetbare blomme is
gesiggies baardangeliere koringblomme
leeubekkies en ons inheemse kanferfoelie.
Benewens eetbare blomme kweek Megan
ook organiese snyblomme in hul kweekhuis.
Dié bossies Delphiniums word by die deli
verkoop en aan blomwinkels in die
omgewing verskaf.

Saailinge (bo) word in potjies aan
die groei gekry vir die lewende
slaaitoonbank in die Werf Restaurant.


Die rooskenner Gwen Fagan was
verantwoordelik vir die vestiging van
Boschendal se roostuin (heel bo).
Hier groei oorwegend ouwêreldse rose
wat in Oktober en November op hul
mooiste blom.


die besoek werd


Een van die belangrikste funksies van


die tuin is om mense te inspireer en te laat


besef hoe lekker dit is om jou eie kos te


kweek! – Megan


[TUINTOERE]
Kom stap saam met Megan deur die groentetuin en kry meer
raad oor die kweek van organiese groente. Tydens die
vakansieseisoen is daar tuintoere op 16 en 25 Desember
2016 en op 1 Januarie 2017. Skakel 021 870 4297 of e-pos
ƌĞƐĞƌǀĂƟŽŶƐΛďŽƐĐŚĞŶĚĂů͘ĐŽ͘njĂǀŝƌďĞƐƉƌĞŬŝŶŐƐ͘sĂƌƐ
produkte word ook by die plaaswinkel en deli op die
ůĂŶĚŐŽĞĚǀĞƌŬŽŽƉ͘ĞƐŽĞŬďŽƐĐŚĞŶĚĂů͘ĐŽŵǀŝƌŵĞĞƌ
hieroor en ander bedrywighede op die plaas.

Die insekhotel.

Slakke watter slakke? Die
hoenders en eende hou dié
pestilensies in toom.
Free download pdf