Tuis. 01

(Tuis.) #1

Boslandtuine
’n Bosland is ’n stil rustige plek en ’n koel
groen toevlug van die somerhitte. Selfs net ’n
paar klein bome kan ’n boslandtuin vorm; ’n
kombinasie van immergroen en bladwisselende
bome wat gefiltreerde skaduwee gooi werk goed.
Plant ’n mini-bosland met die keurboom (Virgilia
oroboides) wildeperske (Kiggelaria africana)
blinkblaar (Rhamnus prinoides) en swartbas
(Diospyros whyteana).
Waar ruimte beperk is plant ’n klompie van net
een soort boom bymekaar soos die laventelboom
(Heteropyxis natalensis) met sy laventelgeurige
loof bleek bas en
smal groeiwyse of die
Japannese esdoring
(Acer palmatum)
met sy pragtige
herfskleurige loof.
Plante wat goed in
gefiltreerde skadu aard
sluit in Ajuga reptans
akelei (Aquilegia)
Astilbe clivia ’n
verskeidenheid varings
vergeet-my-nietjie
vingerhoedjie fuchsia
Helleborus Hosta
Plectranthus primula
Scadoxus multiflorus
Streptocarpus
Veltheimia bracteata
en viooltjie.


ame ia sasanqua

Vingerhoedjie

Akelei

Tuinwenke
ͻ^ŶŽĞŝŬƌĂŐƟŐĞŬůŽƵƚĞƌͲĞŶŬůŝŵƉůĂŶƚĞƐŽŽƐPlumbago auriculata en
ďŽƵŐĂŝŶǀŝůůĞĂƚĞƌƵŐŽŵƚĞŬĞĞƌĚĂƚĚŝƚďLJŐĞďŽƵĞƐĞŐĞƵƚĞĞŶ
ĚĂŬŽŽƌŚĂŶŐĞŝŶŐƌŽĞŝ͘
ͻDŽĞŶŝĞƐƚƌƵŝŬĞƐŶŽĞŝǁĂƚŝŶĚŝĞŚĞƌĨƐďĞƐƐŝĞƐĚƌĂŶŝĞ͖ĚŝĞďĞƐƐŝĞƐŵĂĂŬ
ůĂƚĞƌ͛ŶƉƌĂŐƟŐĞŬůĞƵƌǀĞƌƚŽŶŝŶŐ͘


  • Camellia sasanquasǁĂƚĂůŬŶŽƉƉĞǀŽƌŵ͕ŵŽĞƚŽŽŬŶŝĞŶŽƵŐĞƐŶŽĞŝ
    ǁŽƌĚŶŝĞ͘
    ͻŽƵũLJǀĂŶŝŵƉĂƟģŶƐ͕ŵĂĂƌŚĞƚŶŝĞ͛ŶƐŬĂĚƵŬŽůŽŵŚƵůůĞŝŶƚĞƉůĂŶƚŶŝĞ͍
    ^ƚĞů^ƵŶWĂƟĞŶƐ͕ĚŝĞĞĞƌƐƚĞŝŵƉĂƟģŶƐǁĂƚŝŶĚŝĞƐŽŶĞŶŚŝƩĞŇŽƌĞĞƌ͕ŽƉ
    ĚŝĞƉƌŽĞĨ͘ŝƐďĞƐŬŝŬďĂĂƌŝŶ͛ŶǀĞƌƐŬĞŝĚĞŶŚĞŝĚŬůĞƵƌĞ͕ǀĂŶďůŽŽƐƉŝĞŶŬƚŽƚ
    ŽƌĂŶũĞ͕ĞŶŐƌŽĞŝǀŝŶŶŝŐĚĂŶŬƐLJŚƵůƐƚĞƌŬ͕ĚƵƵƌƐĂŵĞǁŽƌƚĞůƐƚĞůƐĞů͘хх


Plumbago auriculata
Free download pdf