Tuis. 01

(Tuis.) #1
In die somermaande bly die skuifdeure oop om
die seebries in die huis te verwelkom. >>

Die jonkmanskas by
die trap het aan Ouma
Kotie (Johan se ma)
behoort.
Kikoi van Arabesque

Johan en Madeleine Smuts


“Die boonste stoep
gebruik ons veral
laatmiddag om op ons
lêstoele te ontspan en
die sonsondergange te
geniet” sê Johan.
Free download pdf