Tuis. 01

(Tuis.) #1

Oop houtbalke in die hoofslaapkamer bo versterk
die gevoel van ruimte en oopheid. Die badkamer
maak deel uit van die vertrek met ’n skerm
vir privaatheid by die bad; die toilet is apart.
Madeleine het die bed by ’n pandjieswinkel
op George gekoop. Sy het die mat met Indiese
kettingsteek-borduurwerk al vir donkiejare en het
dit voorheen as bedsprei gebruik.
Ligte van African Affair; geblomde bedsprei
van Arabesque

Free download pdf