Tuis. 01

(Tuis.) #1
Vir Gerrit se maats is
daar altyd plek. Hy en
Jordan Wynne-Vaaltyn
en Hlubi Siyengo is al
sedert kleuterskool-
dae beste vriende.

Die badkamer het warm
water en ’n spoeltoilet – die
Koegelenbergs doen dit in styl!
Die wasbakkraan trek uit en
word dan buite die venster as
stortkop gebruik.

Die bus het ’n “eetkamer” heel agter en
ontbythoekie links voor met tafels wat
saans platgeslaan word vir slaapplek.


Ek verruil ons bus vir niks! Ons kan op


’n Vrydagmiddag besluit ons ry nóú want


die bus staan altyd reg. – Gert


Die wasbak in die kombuistoonbank het ’n
ruimtebesparende kraan wat platvou onder
’n deksel – dit vergroot die werkvlak. Gert
het dit by ’n woonwa-verskaffer gekoop.
Free download pdf