Tuis. 01

(Tuis.) #1
Ons beantwoord nog vrae op

Ougoed of


hougoed


E-pos [email protected]

Koel kalant
Rudi Swart van Lynnwood
Pretoria skryfEk het dié
antieke yskas in 1970 in
Pretoria gekoop. Ons het dit
gebruik om drankies koud
te hou vir partytjies: Jy sit
ys bo-in en die koue water
drup deur die yskas wat die
inhoud koel hou. Daar is ’n
bak onderin wat die water
opvang. Nou staan dit net
daar vir die mooi. Kan julle
sê hoeveel dit werd is?
Anton Welz van
Stephan Welz & Co.
antwoordEk het al heelparty
van dié yskaste gesien en
die meeste was in ’n goeie
toestand. Dit wil voorkom of
mense dit meestal vir pakplek
ebruik. Ongelukkig het dit
ie ’n hoë waarde nie omdat
it nie ’n versamelstuk is nie
n nie ’n groot mark het nie.
UDERDOM 1930
AARDER2500–R3 500
ONTAK
tephanwelzandco.co.za >>

Stylvolle stel
Terrence Brits van Brackenfell in Kaapstad skryf Ek het dié
sesstuk-eetservies by my tante geërf. Dit bestaan uit pierings
koppies kleinbordjies grootborde poedingbakkies en ’n paar
groter bakke. Het dit enige waarde?
Ainsley Taylor van Stephan Welz & Co.
ntwoord Dié stel is van ’n onderneming genaamd
oritake wat in 1904 deur twee Japannese broers
estig is. Hulle het in die vroeë 1920’s
onteerbaan-tegnieke ingestel bekostigbare
reekgoed van hoë gehalte in groot maat begin
vervaardig en wêreldwyd
uitgevoer. Die onderneming
floreer vandag nog.
OUDERDOM 1920
WAARDER1 000

E+I 3764


0861 762 781 (Nationwide)www.smartstone.co.za

Skep jou droom buiteleefarea

Free download pdf