raad
84 tuis Januarie 2017
Stuur jou vrae na [email protected]O maar dis lekker
by die see ...
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)Diere-
maniere
Draai oop
die krane
Spikey is ân ware
waterbaba â maar
van seewater wil hy
niks weet nie!- Estelle Zamudio
Groot-Brakrivier
Bad toe
met jou!
Rocket het hom
gate uit geniet op
Kommetjie se strand.- Sarah Cornwell
Kaapstad
Hokaai ou maat!
Brandy se eerste kennismaking met ân krap op Koningstrand
was skreeusnaaks! â Gentle du Plessis Port ElizabethSo salig
Bella kry ân lekker koel
lêplek. â Soretha Botha
Kaapstad