- 4 hoenderborsies in klein
blokkies gesny - 1 rooi brandrissie ontpit
en fyngekap - gerasperde skil van
1 suurlemoen - 15 ml gekapte
platblaarpietersielie - 1 eier
- 450 ml vars ciabatta-
broodkrummels - 1 ui gekap
- sowat 45 ml olie
- 1 mediumgroot eiervrug
in blokkies gesny - 1 wortel geskil en in
blokkies gesny - 4 groot tamaties in
blokkies gesny - 3 ml paprika
- 3 takkies tiemie
- 30 ml rooiwynasyn
- kapokaartappels vir
voorsit
Hoenderkoekies met tamatiesmoor
Onder R90 ⢠Genoeg vir 4 ⢠Bereidingstyd: 35 minute
Gaarmaaktyd: 20 minute
- 30 ml olie
- 1 ui gekap
- 2 wortels in blokkies gesny
- 5 ml elk fyn komyn koljander
en mosterdsaad - 2 groen brandrissies gekap
- 15 ml klapper
- 60 ml amandels grofgekap
- 15 ml tamatiepasta
- 4 hoenderborsies in blokkies
gesny - 250 ml room
- vars koljander
- gestoomde jasmynrys vir
voorsit
Hoenderkorma
Onder R95 ⢠Genoeg vir 4 ⢠Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 25 minute
Verhit die olie en braai die ui en wortels tot glansend. Meng al die
geurmiddels klapper amandels en tamatiepasta deur die
hoenderblokkies. Voeg dan die hoender by die ui en wortels om te
braai en laat prut vir 5 minute. Roer die room by en verhit tot die
hoender gaar is en die sous effens verdik het. Strooi die koljander
oor en skep op die stomende rys.
1 Meng die hoender geurmiddels eier en krummels in ân
bak (onthou sout en swartpeper). Vorm die mengsel in klein
frikkadelle druk effens plat en sit dit vir minstens 10 minute
in die yskas (dit help dat die koekies hul vorm behou).
2 Braai intussen die ui in sowat 15 ml van die olyfolie tot
glansend. Voeg die eiervrug en wortel by en braai tot ook
mooi bruin. Roer die tamaties paprika tiemie en rooiwyn-
asyn by en geur met sout en peper. Sit die deksel op en laat
prut vir sowat 15 minute tot dik en geurig. Voeg ân skeut
water by indien die smoor te dik raak.
3 Verhit die res van die olie en braai die hoenderkoekies
versigtig tot mooi bruin en deurgaar. Sit dit saam met die
smoor op kapokaartappels voor of geniet dit met vars snye
ciabatta en slaai.
Hoenderborsies bly ân wenner wanneer
jy vinnig moet kos maak.jy g
DeurJohané Neilson â¢FotoâsFrancois Oberholster
Kos is
op die tafel
120 tuis Februarie 2017