Tuis. 02

(Tuis.) #1
Beplan naweekprojekte volgens jou
gaste se vaardighede!

Die afwerking
Rooi baksteneTulbagh Bakstene
(023 230 0691)
Herwinde hout pale dakkappe
dakplate ligte en bakstene Ross
Demoliton (021 511 1204
rossdemolition.com)
Nuwe houtPennypinchers
(021 927 5000 pennypinchers.co.za)
DakmateriaalYoungman
(021 511 8125 youngman.co.za)
Latte- en bamboesskerms
Plaaslik gekry
VloerseëlaarRubio Monocoat in Cotton
White (011 979 4459 monocoat.co.za)
Strooikussings kwilts en strooidekens
Biggie Best-fabriekspakhuis
(021 671 0532)
Breekgoed en bykomstighede MRP
Home (0800 21 25 35 mrphome.com)
en jaarlikse CY Market (083 234 8606)
Koper-kombuisgereedskap en -pan
Woolworths (0860 022 002
woolworths.co.za)
Kombuis-dientafelCrystal & Twine
(022 448 1290)
StoeleBoland Pickers (084 015 8851)
GietysterbadGumtree (gumtree.co.za)
BadmatjiesThe Duck Egg Company
(084 912 6181 theduckeggcompany.com)

Installering van dubbel-
deure loodgieterswerk
en stoepvloer R46 070
Energiedoeltreffende
geiser 3 800
Dak oor die stoep 14 200
Stapeldeur 6 500
Dubbeldeur 1 500
Kombuis-dientafel^10 000
Kandelabers^600
Sanitêre ware 7 950
Badkamerbykomstighede
(rakke stortreling
spieël)^750
Laboratoriumwasbak^300
Kombuisligte 300
Elektriese werk 3 000
Buiteligte^800
Vloere (skuur- en
seëlwerk) 2 500
Kombuismeubels^2 000
Gasplaat^250
Hoenderhok 3 000
Landskapwerk 6 120
Verf (binne buite
en dak) 5 550
Stoorkamer-dak 1 600


Koste


Uit hul notaboek


Totaal:
R116 790

Hier is die bewys dat jou droom van ’n
huisie op die platteland ’n werklikheid
kan word – en dit hoef nie ’n plaas se
geld te kos nie! – Johan Spies van
Pennypinchers Timbercity

Ware stadsjapies het saam met hul
Skoolhuisie ’n transformasie ondergaan
en selfdoeners van formaat geword!


  • Marian van Wyk kreatiewe redakteur


Dié vindingryke paartjie wys hoe jy na
jou wortels kan terugkeer sonder dat
dit jou sak ruk. – Deon de Goede
selfdoenkenner

’n Upcycle-projek in murg en been.
Wat is nou “groener” as om ’n
bestaande gebou reg te ruk – en dit
met soveel flair! – Wicus Pretorius
redakteur

Wat sê die beoordelaars?


Aan die werk


Danksy ure se werk met ’n


bandskuurder op die vloere het


ek indrukwekkende spiere ontwikkel.


Deesdae kan ek vloere skuur met ’n


koppie tee in een hand. – Candice


Februarie 2017 tuis 51

Free download pdf