Dewald en Erika van Zyl
Hul inskrywing
KATEGORIE Gastehuis
WAAR Prins Albert
GROOTTE 355 m²
Naaswenners
met ân
âN KLEIN
HUISIE
groot hart
Deur Kim Arendse ⢠Fotoâs Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk
Dewald en Erika is
albei kreatiewe siele.
Erika is ân kunstenaar
en Dewald het al
geboer en skoolgehou;
vandag is hy onder
meer ân prentramer.
Deesdae is hulle in die
gastehuisbedryf.
52 tuis Februarie 2017