Dié vernuftige span het ân 200 jaar oue
bouval in die Karoo in ân gesellig aardse
selfsorg-eenheid omskep â sonder om sy
plattelandse bekoring prys te gee.
Die kombuis is ân
toonbeeld van die
tradisionele plaasstyl
danksy ân versameling
tweedehandse vondste en die
rustigheid wat die sagte blou
kleur (Dulux Bonar Blue) aan
die neutrale palet verleen. >>
regruk met flair