Tuis. 02

(Tuis.) #1
Emalje-potdeksels wat
R5 stuk by ’n welsynswinkel
gekos het verskaf ’n helder
kleurspatsel teen die
witgekalkte mure.

Onsglohoemeerjyjoukreatiwiteit


oefenhoe makliker raak ditom


skeppendtewees.–Dewald


VERRASSING!

Daar’s ’n amusante kinkel aan hoe
die Van Zyls die eiendom gekoop
het: Erika het in 2003 opdrag gekry
om ’n Karoo-landskap te skilder vir
Japie van Zyl ’n sakevriend van
Dewald wat dikwels in Lephalale
Limpopo by hulle oorgebly het.
Toe die paartjie in 2013 die
agent by die eiendom op Prins
Albert ontmoet om die huis te
ďĞƐŝŐƟŐ͕ŬŽŶĚŝŐĚŝĠĂĂŶŚLJŚĞƚ͛Ŷ
verrassing vir hulle: oorlede
Ta’ Mala (na wie die huis genoem
is) se seun was op die dorp en wou
graag die voornemende kopers
ontmoet.
“Ek hou nie van verrassings nie”
vertel Dewald met ’n breë glimlag
maar omdraaikans was daar nie
toe stap hulle maar in.
En sowaar daar staan dieselfde
:ĂƉŝĞǁĂƚƟĞŶũĂĂƌƚĞǀŽƌĞĚŝĞ
skildery wou hê. “Ta’ Mala was toe
al die tyd sy ma!” >>

56 tuis Februarie 2017

Free download pdf