Tuis. 02

(Tuis.) #1
Die hoenderdraad wat aanvanklik in die vensterrame
was is vervang met glas. Nou tel die sonlig wat
deur ’n versameling antieke bottels skyn asook die
verweerde bedkassies van Oregondennehout die
blou spatsels op wat regdeur die huis te sien is.
Dewald en Erika het self die bamboesraam vir die
muskietnet bo die bed gemaak.

Ons is dol oor die geverfde
sementvloer. “Dit was die enigste blik
vloerverf op die dorp” vertel Erika. “Ons
moes maar verlief neem met die kleur!”


Februarie 2017 tuis 57

Free download pdf