Tuis. 02

(Tuis.) #1

raad


V: Is boorgatwater veilig vir menslike gebruik?


  • Natalie Adams Bellville
    A: Ja dit is veilig vir mens en dier maar ’n gehaltetoets
    is verpligtend voor jy dit drink of vir die besproeiing van
    groente gebruik. Nader ’n chemiese laboratorium soos
    die Raad vir Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing
    (csir.co.za) Aquitico (aquitico.co.za) of Waterlab
    (waterlab.co.za) vir nog inligting.


kortliks

V: Van waar is die rooi staanlamp op bladsy 24 van die
Oktober 2015-uitgawe? – Angela McQueen Kaapstad
A: Die huiseienaar
Kim Black het dit in
Brittanje by ’n winkel
genaamd HomeSense
gekoop. Kyk vir iets
soortgelyks by llumina
(illumina.co.za)
K. Light (klight.co.za)
Eurolux (eurolux.co.za)
of The Lighting
Warehouse (lighting-
warehouse.co.za).

V: Ons is besig om ons
swembadhuisie op te knap en ek
wil graag kroegstoele aanskaf soos
dié wat op bladsy 50 van jul
November 2014-uitgawe verskyn
het; waar kan ek soortgelykes kry?


  • Caroline Brak
    A: Probeer @home (home.co.za)
    Chair Crazy (chaircrazy.co.za) en
    MRP Home (mrphome.com).


V: Waar kan ek toile-plakpapier
soos dié op bladsy 42 van die
November 2016-uitgawe koop
en hoeveel kos dit?


  • Jenny Nichol
    A: Die viniel-plakpapier is Pastoral
    Theme in Grey van Wallpaper Inn
    en kos R69995 vir ’n rol van
    53 cm x 10 m; besoek
    wallpaperinn.co.za.

Free download pdf