84 tuis Februarie 2017
raad
Ougoed of
hougoed
ân Kwessie van tyd
Mos van Schoor van Somerset-
Wes skryfOns het dié muur-
horlosie geërf en dit werk nog
maar die enigste detail daarop
is die nommer 17981. Het dit
enige waarde?
Sophie-Louise
Fröhlich van
Stephan Welz & Co.
antwoord Dié muur-
horlosies is in groot
maat vervaardig;
hulle is dus redelik
algemeen en nie so
baie werd nie.
OUDERDOM Laat 19de eeu
WAARDE R1 000
KONTAK stephanwelzandco.co.za
Klassieke klaret
Cheryl Henwood van
Pietermaritzburg skryf
Ons het dié wynbeker jare
gelede by my man se ouma
gekry. Ek wil graag meer daaroor
weet. En is dit enigiets werd?
Karen Shean
van Stephan Welz &
Co. antwoord Hierdie
beker word ân klaret-
beker genoem en
oune het die tipiese
vorm met ân glas-
omp en silwertuit
en -handvatsel. Ek lei van die
syfers binne-in die deksel â heel
waarskynlik die fabrieksnommer
- af dat dit geëlektroplateer is.
OUDERDOM Ongelukkig is daar
geen waarmerke nie en kan ek
dus nie ân datum of plek
van vervaardiging verskaf nie.
WAARDE R400âR600
v
C
b
b
jo
v
r
en handvatsel
kortliks
E-pos [email protected]
V: Watter kleur is die deurkosyne op bladsy 38 van jul
Oktober 2016-uitgawe? â Marie-Claire Hand Oos-Londen
A: Die huiseienaar Sue Greeff sê die kosyne is met Plascon
Stormy Forecast geverf.
V: Ek is mal oor hoe die
verskillende kleure grys op die
meubels op bladsy 24 van
Oktober 2016 se Tuis gebruik
is. Watter kleure is dit?
- Sonia Cupido Bloemfontein
A: Die bank is met Plascon
Cashmere in die kleur Paris
Paving geverf die koffietafel
met Annie Sloan se Paris Grey
en die groot kas met Plascon
Velvaglo in die kleur Black.