Tuis. 02

(Tuis.) #1

raad Stuur jou vrae na [email protected]


Daar is liefde in die lug ...


Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)

Diere-


maniere


Nuut
op die mark!
Dié stewige hangmat (R455
apetslife.co.za) sal vir seker jou
kiets se gunsteling-lê- en krapplek
word. Dis gegeur met kattekruid
so reg in hul kraal!

Rustig saam
Tori en Zara geniet ’n slapie onder Ouma se
kombers. – Ruda Wessels Stellenbosch

Vinkel en koljander
Jeffrey die beagle en Jazzy die Jack Russell
is onafskeidbaar. – Traci Viljoen Vishoek

Lekker knus
Bovril en Flower hou van lepellê. – Gerrida Lange Durbanville

Sien dubbel
Bilbo en Baloo is net ’n
paar dae oud maar is
klaar beste maats.


  • Iwan Schoeman
    Upington

Free download pdf