Tuis. 02

(Tuis.) #1

88 tuis Februarie 2017


͛ŶZŽďĞƌƚƐŽŶtŝŶĞƌLJͲŐĞƐŬĞŶŬƉĂŬƚĞƌǁĂĂƌĚĞǀĂŶZϭരρϬϬ͊
Robertson Winery Lightly Sparkling Sauvignon Blanc en Lightly Sparkling Pinot Noir Rosé is net
wat jy kort vir ’n heerlike somerkuier. “Innervigorating” is hoe hulle dié verkwiklike wyne beskryf. Die RW Lightly
Sparkling Sauvignon Blanc is vars en verfrissend met die geure van grenadella en spanspek terwyl die RW
Lightly Sparkling Pinot Noir Rosé spog met delikate geure van aarbei en waatlemoen. Dié vonkelwyne sal sekerlik
die sintuie op ’n warm somersdag streel – en is op hul lekkerste saam met vriende en goeie geselskap. Vir nog
inligting besoek robertsonwinery.co.za; volg hulle ook op Facebook en Twitter en deel jou RW-oomblikke.
Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die wyngeskenkpak ter waarde van R1 500!

WEN!


Foto

Peter van Noord

blokraai#99 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 28 Februarie 2017 na Tuis-blokraai #99 Posbus 1802 Kaapstad 8000 of
skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected]. Sien ons kompetisiereëls op bladsy 127.

Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................
Free download pdf