Tuis. 03

(Tuis.) #1
Sit dié taai lekkerte saam met jou
kaasbord voor.

Los 125mlHuletts-strooisuikerop in
125mlkookwaterin ’n klein kastrol.
Bring tot kookpunt en kook sonder
om te roer tot die karamel die kleur
van heuning kry. Haal van die hitte af
en doop klein trossedruiwein die
karamel. Sit dit op ’n vel bakpapier
totdat die karamel verhard; drup ook
enige ekstra karamel oor die druiwe.
Geniet binne ’n uur want die vog in
die druiwe kan die karamel weer
laat smelt.
Onthou!Gebruik beslis bakpapier en
nie waspapier nie want die taai
karamel sal aan waspapier vassit!

3


In samewerking
met Huletts

Gebruik Huletts-suiker en -stroop om


dié taai bederfies op te tower.


KAKAKAKARARARARAMEMEMEMELDLDLDLD IIWE

Vars idee!


met karamel


maniere


118 tuis Maart 2017

Free download pdf