Tuis. 03

(Tuis.) #1

EENDERSE RUIMTES


twee maniere


Twee identiese leë ruimtes in ’n ou fabriek in Woodstock Kaapstad


is omskep in twee uiteenlopende maar ewetrendyoopplanwoonstelle.


Die ruimte
Dié pragtige woonstelle was
voorheen ’n klerefabriek. Die leë
oopplanruimtes is net so verkoop
nog met die oorspronklike staal-
vensters teëlvloere badkamers en
kombuise (insluitend ou bal-en-
kloukaste wat in wasbakeenhede
omskep is) asook koepelhanglampe
in die industriële styl. Op die
grondvlak is ’n meubelwerkwinkel
omskep in ’n parkeerruimte vir
die inwoners.

DeurMarian van Wyk • Stilering Simone Borcherding • Foto’s Jan Ras

[]


WIEYanni en Sonia Vosloo

Woonstel # 1 'ƌŽŽƩĞ͗ϳκരŵР


gevallestudie ŬůĞŝŶƌƵŝŵƚĞƐ


44 tuis Maart 2017

Free download pdf