Tuis. 03

(Tuis.) #1
Ons beantwoord nog vrae op

Spoel met sorg
Tracy Ward van Kenilworth in Kaapstad skryf Met die
waterbeperkings in volle gang wonder ons of dit moontlik is om
ons toilet aan te pas sodat dit minder water gebruik. Ons water kom
direk van die hoofwaterlyn wat beteken ons gebruik sowat 11 liter
skoon drinkwater per spoel. Is ’n toilet met ’n muurgemonteerde
spoelbak die beste keuse?
Blanche Burger van Bathroom Bizarre
antwoord ’n Toilet met ’n muurgemonteerde
poelbak (pleks van ’n ingeboude een) is ’n goeie
opsie want jy kan ’n baksteen in die bak sit sodat dit
minder water gebruik wanneer jy dit spoel. Maar dis
nie net die bak self wat waterverbruik beïnvloed nie;
hetsy bo die toilet of ingebou dit moet liefs toegerus
wees met ’n dubbelspoelmeganisme wat geweldig
baie water bespaar. Met ’n enkele spoel gebruik ’n toilet vier liter
water vir vloeibare afval en met ’n dubbele spoel gebruik dit ses liter
vir soliede afval. Soek rond
vir die beste een vir jou
spesifieke toilet.
Jy kan ook belê in ’n
spoelbakmeganisme wat
jy in jou spoelbak
installeer; dit verplaas
water sodat die toilet met
elke spoel minder
gebruik. Jy kan dit stel vir
die hoeveelheid water wat
jy per spoel wil gebruik.
Dié meganisme van
Bath room Bizarre (regs)
kos sowat R240.
KONTAK bathroom.co.za

a s o m n h w

biwterbespaa

d

Verlig’ndonkerkolinjouhuismetdiélampie!


ALCOLINPROMOSIE


Besoek http://www.alcolin.com vir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.

Kry ons op

Begin 3 cm van die een ent van die 550 mm-gordynstok af en maak dan vier eweredig
gespasieerde merke. Boor ’n gat van minstens 10 mm regdeur die stok by elke merk. Boor ook ’n 1
(dié slag net halfpad deur die hout) sowat 1 cm onder die laaste 10 mm-gat. Boor nog ’n 13 mm-gat halfpad
deur die hout in die middel van die korter stok. Gebruik Alcolin Fast Set Wood Glue en lym die 13 mm-tappen
tussen die kort en die lang stok vas. Ryg die elektriese koord deur die 10 mm-gate heg die sok en lamp aan
die een punt en die kragprop aan die ander punt – en laat daar lig wees!

Naweekprojek


Wat jy nodig het


  • 30 mm-hout-gordynstok
    gesaag in twee stukke van
    550 mm en 200 mm

  • 150 mm x 13 mm-tappen

  • elektriese koord

  • ligsok en gloeilamp

  • kragprop


Lamp-bykomstighede van
hoiploy.com; vaas van hm.com/za/

13 mm-gat
Free download pdf