Tuis. 04

(Tuis.) #1

D


ié staatmaker-resep vorm die
basis vir drie heerlike Paasfees-
bederfies.

Basiese koekiedeeg
Lewer sowat 24 koekies afhangend van
die grootte • Bereidingstyd: 30 minute
plus rustyd • Baktyd: 10–15 minute per
plaat • Oondtemperatuur: 180 °C


  • 250 g botter sag

  • 130 g (250 ml) Huletts Icing
    Sugar gesif

  • 1 eier geskei

  • 2 ml vanieljegeursel

  • 375 g (670 ml) koekmeel gesif


1 Klits die botter en versiersuiker saam
tot lig en romerig. Voeg die eiergeel en
vanieljegeursel by en meng goed. Voeg
die meel by en meng tot ’n sagte knie-
bare deeg. As die mengsel te droog voel
meng die eierwit bietjie vir bietjie by tot
dit die regte tekstuur het. Vorm dit in ’n
plat sirkel bedek met kleefplastiek en
laat rus vir 10 minute in die yskas.
2 Rol die deeg uit op ’n oppervlak wat
liggies met meel bestrooi is en druk
vorms van jou keuse uit. Sit die koekies
op gesmeerde bakplate en bak in ’n
voorverhitte oond vir sowat 10–15 minute
tot effens verkleur. Laat die koekies op
’n draadrak afkoel en bêre in ’n
lugdigte houer.

3


met Huletts


Huletts Icing Sugar is die geheime bestanddeel


in dié lekkernye.


koekiedeeg


planne met


1 Klop die botter tot lig en romerig
terwyl jy die sjokoladegeur-versier-
suiker bietjie vir bietjie byvoeg.

2 Smeer die versiersel op die soliede
koekies en plak ’n koekie met ’n gat
op elkeen. Gebruik oorskiet-versiersel
van die hasie-koekies (sien oorkant)
om verder te versier.

PAASEIER-KOEKIES


  • 12 eiervormige vanieljekoekies

  • 12 eiervormige vanieljekoekies met gate
    SJOKOLADE-BOTTERVERSIERSEL

  • 150 g botter sag

  • 375 ml Huletts Chocolate Flavoured
    Icing Sugar gesif


1

Free download pdf