Tuis. 04

(Tuis.) #1

Verf oor vloerkrake


Marika Swanepoel van Windhoek skryf Daar is
krake in my vloer wat met stukadoor-pleister afgevlak
is. Kan ek dit toeverf?
O’
’n


April 2017 tuis 77


Opsie 1 Liza Louw van Paint Effects by
Liza (082 894 4466 [email protected])
et ’n stap-vir-stap-oplossing: Skuur die vloer
et 120-grint-skuurpapier vul die krake met
’n produk soos Polyfilla laat dit droog word
en skuur weer. Was die vloer om alle stof te
verwyder en wend ’n laag Dulux Supergrip
All Surface Primer aan. Laat dit oornag droog
word en wend dan twee lae vloerverf in die
kleur van jou keuse aan.
Opsie 2 Jacques van Wyk van Stucco
Italiano (084 555 1002 stuccoitaliano.co.za)
n Bloemfontein sê: Wend eenvoudig ’n
Stucco Italiano-poliuretaanseëlaar met ’n
soortgelyke tint as die vloerpleister aan;
it sal nie vergeel nie. Stucco Floor Plaster
et ’n duursame slytwerende oppervlak
aar as die basis die gees gee (ek vermoed
dis wat in jou geval gebeur het) sal dit in die
bolaag wys. >>

Ons beantwoord nog vrae op
Free download pdf