Tuis. 04

(Tuis.) #1

plant van die maand tuin


Boomdahlia
(Dahlia imperialis)
Dié anderste dahlia dra tot diep in die herfs
blomme in wit of skakerings van pienk en
pers aan die bopunt van ’n lang stam. En dit
groei hemelhoog – soms tot 4 m!

Boomdahlias is nie by alle
kwekerye te koop nie
maar dis beslis die moeite
werd om daarvoor te
soek. Of bedel ’n stuk van
die afgesnyde stam by ’n
tuinier met ’n boomdahlia
in die tuin. Jy sal nie spyt
wees nie.


Plantgids
Volksnaam
Boomdahlia
Botaniese naam
Dahlia imperialis
Volson
Gemiddelde
waterbehoeftes
Rypgevoelig
Meerjarig
Groei tot 4 m hoog

Foto

Kay Montgomery
Free download pdf