Tuis. 09
eko-huis September 2017 tuis 41 In die kombuis het Lucas koste bespaar met bekostigbare melamien kaste en -werkblaaie. Die kaste ...
Lucas het besluit op koperpype saam met vlekvrye staal en chroom â dis bekostigbaar en pas by die badkamer se voorkoms. In die ...
eko-huis September 2017 tuis 43 Die droom word groter âDit het alles begin met ân paar fotoâs op die internet en ân vae ...
Die buitebad is ontwerp deur KolKol Mountain Lodge. Dit het geen installering of elektrisiteit nodig nie â badwater word uit d ...
...
Wie woon hier? Gail en James Tinsley WAARVishoek GROOTTE59 m^2 Die binnekant lyk lig en ruim met ân asemrowende uitsig op die ...
Dié boumetode is vir my fantasties â jy kan die openinge vir die deure en vensters verander al staan die mure al! â James e ...
[KOMBUIS] Die kompakte leefarea bestaan uit ân kombuis met kaste van soliede dennehout ân eetarea en sitkamer. 48 tuis Septe ...
[SLAAPKAMER] Die slaapkamer en leefarea is een oopplan- ruimte en daar is selfs uit die bed ân lieflike uitsig van die Indiese ...
James verduidelik die proses: Ons het begin met ân fondament van 150 mm- bloekompale 800 mm uit mekaar in beton geanker. Op d ...
...
Wees gereed vir die koelste somer ooit! http://www.isoboard.co.za Gauteng 012 653 8204 | Wes-Kaap 021 983 1140 | KwaZulu-Natal 0 ...
Of jy nou ân nuwe huis bou of jou bestaande woning uitbrei IsoBoard is die perfekte keuse om al die omliggende isolasie te voo ...
Wie woon hier? Talita en Dion Röder WAAR Ladysmith KZN GROOTTE±60m^2 Voor ... ... en na! Deursigtige polikarbonaat-plate (12 m ...
ofswem! SINK Om ân ongebruikte swembad in ân ateljee te omskep was ân lang en moeisame proses â maar al die sweet werd! ...
Die gehalte van die lig â konstante helder maar indirekte sonlig is baie belangrik in ân kunstenaar se werkspasie. Die ruim ...
As kind het Talita Röder ân kunstenaar en kunsonderwyser altyd haar pa gehelp met opknapprojekte. âEk was sy regterhandâ ...
Aan die werk ... Talita het die swembadpomp verruil vir ân ou hout-dubbeldeur en ân kosyn. âDie deure is liggies skoongema ...
By hoeveel opknapprojekte was jy al betrokke?Ek is ân gewoonte-opknapper! Ek het as kind aan projekte saam met my ouers gewerk ...
D ie Tuis-span sien altyd uit na dié tyd van die jaar wanneer die inskrywings in ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie beoo ...
«
1
2
3
4
5
6
7
»
Free download pdf