Tuis. 12
By die Kriges se huis voel gaste altyd soos familie. Deur Marian van Wyk Sonja Jordt en Beatrice Moore-Nöthnagel Dekorassistent ...
Alles net gemaklik Dis nou al agt jaar dat die Kriges hier op Melkbosstrand bly. Voorheen toe Corné nog vir die Springbokke uit ...
Al woon ons permanent hier bly dit ân strandhuis. Hier is altyd ân klomp kinders honde en sand â eintlik is die huis maar ...
Kombuis hartsplek Die kombuis was hul mees onlangse opknapprojek â net betyds vir Kersfees! En dis alles wat Justine wou hê: ...
ân Smal muur van rooi klompiestene met wit bryvulsel skei die kombuis van die opwaskamer â dieselfde klompies is ook in die ...
VERSKAFFERS @home 0860 576 576 home.co.za Country Road 011 290 2500 021 405 4300 woolworths.co.za/Country_Road Crib Creations 02 ...
Die kunstenaar Richard Scott het vir die Kriges drie kunswerke gemaak een daarvan op die gastetoilet se deur omdat daar so min m ...
Super-stoep Die Kriges leef absoluut na buite. Die hoofslaapkamer kyk uit op die see met net hortjies vir veiligheid en privaath ...
Desember 2017 tuis 29 Vir vandag se seekosbraai het die Kriges hul goeie vriende Andries en Lise Venter en hul kinders Andrea (1 ...
Panzanella-krans Resep op bl. 34 strandkersfees Seekos-spyskaart Voorgereg Knoffelmossels âââââââ Hoofgereg Gebraa ...
Kersfees is vir ons familie ân tyd van besinning van seëninge tel en dankbaar wees. â Justine Desember 2017 tuis 31 Linneta ...
Katoentafeldoek van Timur in Summer van Lula Fabrics ...
1 Verwyder die dop maar behou die kop en stertjie van die steurgarnale. Haal die derm uit en druk die geweekte stokkies van die ...
60 ml botter 45 ml olyfolie 2 uie fyngekap 8â10 knoffelhuisies gekneus 2 groen brandrissies saadjies verwyder gekap 375 ml dr ...
Justine se aartappels Bros bo en roomsag onder. Dit is hoe Justine dié gunsteling in hul familie beskryf. Gebruik ân baie ske ...
Wie woon hier? Alda en Sassie Fick WAAR Dassiesfontein-plaas naby Caledon Wanneer Kersfees nader kom maak Alda en Sassie Fick ei ...
En die feesmaal begin. Kloksgewys van links voor is Cornel Roux (Alda se suster) met haar kleindogter Anel Dreyer op haar skoot; ...
Die sonkamer aan die noordekant van die huis is Alda en Sassie se gunsteling- kuierplek. Danksy die klipwerk latte-plafon growwe ...
âOor die feestyd is dit vir ons belangrik dat ons huis gul en gemaklik is en dat elkeen ân lêplek hetâ vertel Alda Fick i ...
Die Kersboom is pure eenvoud droë kandelaarblomme (Brunsvigia) uit die omgewing. Alda en haar regterhand Ragel Aron werskaf s ...
«
1
2
3
4
5
6
7
»
Free download pdf