Tuis. 12
Die dekor âOns is baie lief vir ons huis; dit moet hartlik wees en mense moet gemaklik wees hierâ sê Alda. Dié hartlikheid ...
Plaas-spyskaart Voorgereg Plaasbrood met peuselgoed en wildswors oor die kole âââââââ Hoofgereg Skaapboud met roos ...
Ek maak my skaapboud in die prutpot dan is die vleis altyd smeltsag. â Alda Desember 2017 tuis 43 Eisbein Alda se kruietuin is ...
44 tuis Desember 2017 Beet-en-vyeslaai met geroosterde radys Resep op bl. 43 ...
Cornel se hoenderpastei Resep op bl. 43 Eisbein Resep op bl. 43 ...
Dié dubbelbed in die gastekamer het Alda se ma Madelief Roux dekades gelede vir R250 gekoop toe Alda by haar eerste woonstel in ...
Ek sal nie sê my dekorstyl is vintage nie; ek is net baie lief vir ougoed. â Alda plaaskersfees ...
Tomba en die Deense hond Luka wag vir hul eie Kersete op die agterstoep net buite die kombuis. âSassie noem die klimop teen di ...
VERSKAFFERS Callie Kombuiskas 028 424 1517 Dassiesfontein-padstal-en-plaasmeul 028 214 1475 dassies.co.za Maureen Wolters (argit ...
Wie woon hier? Carol-Ann en Hannes van Jaarsveld WAAR Graaff-Reinet Karoo Kersfees is ân tyd van kosbare samesyn vir ân bedr ...
Al wat blink op Carol-Ann se Kerstafel is twee silwer kershouers. Verder werk sy graag kreatief met wat sy het â gehekelde ka ...
Voor is Carol-Ann en Hannes; agter van links is André van Rensburg die sjef en bestuurder by Our Yard se restaurant wat ook die ...
Die kleinkinders: Agter sit Johan en Amori se Nieke (5) en Jua (2) en oorkant hulle van links Marco en Jannien se Adriaan (6) Kl ...
ân Gang- en portaalmuur is uitgebreek om die ruim ligte eetkamer reg langs die kombuis te skep. Twee hoë kaste met ogiesdraad ...
Wanneer eet ons? Die kleinspan draf by die braaikamer se sitgedeelte in reguit op pad na die Kersboom. Voor in die koor is Adria ...
Waar die hoofslaapkamer se oorspronklike badkamer was is nou ân sitgedeelte met ân televisie. Carol-Ann gebruik graag hase i ...
Die statige nuwe portaal is in 2007 aangebou met ân trap wat na die hoofslaapkamer en -badkamer lei. Die sitkamer is die enigs ...
Die hoofslaapkamer is ruim lig en sonnig. Die wit hemelbed kontrasteer pragtig met die glimmende vloer van ou Oregondennehoutpla ...
Dié ruim en suite- badkamer is aangebou waar voorheen ân balkon was. Die badkamer is soos ân leefvertrek ingerig met ân P ...
Dié âmannaâ is piepklein roosterkoekies so genoem deur Carol- Ann se kleinseun Adriaan. Karoo-spyskaart Voorgereg Hoenderle ...
«
1
2
3
4
5
6
7
»
Free download pdf