Tuis. 05
Die stoep is ân verlengstuk van die huis en Gerhardt en Kosie bring baie tyd hier deur. Wie sou kon raai die tafel was eers â ...
Dis in hul bloed Die naam van hul winkel is ân sameflansing van Gerhardt en Kosie se voorletters en simbolies van hul persoonl ...
Die oopplan-kombuis is Kosie se gunsteling-ruimte. Die kleiner kas links van die bloue in die eetkamer het Gerhardt jare terug i ...
ân Bonte versameling voëlhuisies versier die stoepmuur. Gerhardt het twee huisies by ân vriendin gesien en toe dadelik sy e ...
Gerhardt glo mooigoed hoort nie in ân kas nie; hy pak graag dié tafel vol eklektiese vondste. Die uitstallings verander gedur ...
Die vertoonkaste in dié gastekamer (middel bo) kom uit Grand Hotel Antiques een van hul gunsteling-antiekwinkels in Albertsvill ...
Vir Gerhardt en Kosie is elke meubelstuk spesiaal dikwels met ân eie storie. Party is geërf ander kom van antiekwinkels of is ...
Gerhardt het vroeg in die jare 2000 begin om âmuurpapierâ met die hand te verf by een van sy vorige werkgewers en geniet dit ...
VERSKAFFERS @home0860 576 576 home.co.za Chamdor Faktry Sales011 704 5522 chamdor.com Easy Life Kitchens 0861 3297 5433 easylife ...
30 tuis Mei 2017 Kundra gebruik haar gunsteling-teëls om haar eie patrone te skep soos in dié pragtige fontein in die binnehof ...
DeurKim Arendse â¢FotoâsGareth Hubbard StileringShelly Bergh Marokko ân Passie vir die lewendige kleure en teksture van hie ...
Ekgloânmensmoetnooit klaar wees metânhuisnie; ditmoetheeltydgroeien verander.âKundra Die plafonne in die leefarea (links) ...
â ân Langdurige liefde vir die markte en stegies van mistieke Marokko en sy invloed op haar gewilde Kaapse winkel Moroccan W ...
ân Handira ân kombers van wol katoen en linne wat met honderde blinkertjies versier is is ân sagte element in die slaapkam ...
Mei 2017 tuis 35 skeppende ruimte ân Ingeboude bank versier met Marokkaanse teëls skep ân treffende fokuspunt in die binneh ...
In een van die slaapkamers is ân ou waskamer omskep in ân instapkas agter dié pragtig geverfde Marokkaanse dubbeldeur. Die ...
Mei 2017 tuis 37 In die hoofslaapkamer bied ân lys agter die bed staanplek vir kuns en oulike uitstalgoed; die muur daaronder ...
ân Ou Georgiaanse huis was die perfekte skilderdoek vir ân skryfbehoefte- ontwerper en dit loop oor van die inspirasie. Deur ...
Wie woon hier? Bridget en Bruce Richardson met hul kinders Emma (14) en Michael (12) die honde Bruno en Barley en Tigger die kat ...
Die swart tafel langs die eiland was eers ân badkamer-spieëlkas. âOns het dit nie meer nodig gehad nie maar wou dit nie net ...
«
1
2
3
4
5
6
7
»
Free download pdf